Welkom

Gesonde omgewings kweek gesonde leefstyle. Gesonde leefstyle kweek gesonde liggame

Popular Posts

Friday, 9 September 2011

Thursday, 8 September 2011

3R's

Wat 'n fantastiese manier om betrokke te raak by die gemeenskap.
Begin jou eie projek wat gebaseer is op die 3R's (Reuse, Reduse and Recycle)
Watter tipe projekte kan jy vir die leerders in jou klas gee om hulle uitbeelding van die 3R's bekend te maak

Reuse, reduse and Recycle

http://youtu.be/dKdZYYmTT9A

Biology song

http://youtu.be/aynclw6TXeE

Biology song

http://youtu.be/aynclw6TXeE

Wednesday, 7 September 2011

wow!

Wanneer jy die menslike liggaam van nader beskou besef ons hoe perfek ons skepper ons gemaak het. Die kleinste selletjies bepaal of ons lewe of nie. 

Ons moet die passie vir Lewenswetesnkappe by leerders kweek. Leerders leer oor gesonde omgewings, leefstyle en die liggaam. Ons moet hulle laat besef dat 'n gesonde omgewing 'n gesonde leefstyl kan kweek en op sy beurt weer 'n gesonde liggaam kan bring.