Welkom

Gesonde omgewings kweek gesonde leefstyle. Gesonde leefstyle kweek gesonde liggame

Popular Posts

Wednesday, 7 September 2011

wow!

Wanneer jy die menslike liggaam van nader beskou besef ons hoe perfek ons skepper ons gemaak het. Die kleinste selletjies bepaal of ons lewe of nie. 

Ons moet die passie vir Lewenswetesnkappe by leerders kweek. Leerders leer oor gesonde omgewings, leefstyle en die liggaam. Ons moet hulle laat besef dat 'n gesonde omgewing 'n gesonde leefstyl kan kweek en op sy beurt weer 'n gesonde liggaam kan bring.

No comments:

Post a Comment