Welkom

Gesonde omgewings kweek gesonde leefstyle. Gesonde leefstyle kweek gesonde liggame

Popular Posts

Tuesday, 6 September 2011

Trap jy saggies of trap jy hard in die atmosfeerlaag van ons aarde?

Deesdae is dit so belagrik om ons koolstof voetspoor te verminder. Omgewings studies is deel van die kennis areas in Lewenswetenskappe.

Dit kan bai einteressant raak as ons almal ons koolstof voetspoor bereken! kyk sommer of jy die kinders in die skool kan kry om dit ook te probeer.  Hier is 'n oulike webtuiste om dit uit te werk! 

Kom skryf gerus julle voetspoor hier neer dan kyk ons wie trap die hardste. Skryf ook gerus heo die leerders hieroor voel.

No comments:

Post a Comment